NewsNews

Jou gemoed en die Koronavirus

Hierdie jaar is sommer vroeg al op sy kop gedraai en sedertdien raak dit net erger.

‘n Mens kan maklik oorweldig raak met al die, baie maal kontrastrerende inligting, en om jou weg te vind deur die doolhof van reëls en regulasies wat voortdurend verander is ook nie maklik nie. Mense sweep mekaar op. Jy sweep jouself op. Skielik maak alles jou kwaad of hartseer of albei tegelyk.

LEES OOK: Bid asb. vir Manie vra Christel

Die hele situasies kan jou gemoedstoestand aan flarde laat. Indien jy voel jy kan nie meer nie, of indien jy net so bietjie raad soek oor hoe om van jou gesinslede op breekpunt te help, kan jy gerus registreer vir die Gesprek rondom jou Geestesgesondheid en Covid-19 op 4 Mei 2020 tussen 14:00 en 15:00. Kliek hier om te registreer https://us02web.zoom.us/…/regist…/WN_9-XRWz5cRp-p4C8NZagGEQ… Gaan volg ook gerus die The South African Depression and Anxiety Group. Hulle bied elke weeksdag tussen 13:00 en 14:00 ‘n lewendige vraag en antwoordsessie aan waar jy sielkundiges raad kan vra oor ‘n verkeidenheid onderwerpe. Vandag, 4 Mei, kan ouers leer hoe om kinders wat nou meer angs ervaar en slaapprobleme in die moeilike tyd ontwikkel het, by te staan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button