EntertainmentLifestyleLocal newsNational

Vir al die Vaaldriehoekse hengelaars wat na die Vaaldam verlang

Só het dit vanoggend (5 Mei 2020) langs die Vaaldam gelyk.

Só het dit vanoggend (5 Mei 2020) langs die Vaaldam by Oranjeville gelyk. Vaaldriehoekse hengelaars wat tans soos ons almal ingeperk is, sal die foto veral geniet en terugdink aan die goeie ou dae… mistigheid oor die dam, lyne in die water en ‘n stomende koppie koffie in die hand. Maar moenie bekommer nie, soos alle dinge sal die inperking weer verbygaan en julle kan maar weet, die dam en die vis wag vir julle!

(Foto: Theresa du Toit)

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button