Local newsNewsNews
Groot verlies vir Vereeniging Gimnasium
VEREENIGING. - Dit is met groot hartseer dat Vaalweekblad berig oor die afsterwe van een van Vereeniging Gimnasium se leerlinge. Morena Kkwanazi, 'n graad 11-leerling van die skool, is op 5 Mei aan breinvliesontsteking in die hospitaal oorlede.
Die skool het op sy webtuiste sy innige simpatie en meegevoel aan Morena se familie en vriende oorgedra, en gesê dat dit ‘n groot verlies vir die skool is. Morena se begrafnis vind Vrydag, 8 Mei plaas.
- Vaalweekblad se innige simpatie aan skool en familie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



