Local newsNewsNews

Alkohol ‘A’-sseblief

As jou van Armstrong is gaan jy beslis nie die eerste man wees wat sy voete op die maan gesit het nie, maar wel van die eerstes wees om na die grendeltydperk sy voete in ‘n drankwinkel te sit. Netwerk24 berig dat dit sal nodig wees om mense in die eerste week alfabeties by drankwinkels …

As jou van Armstrong is gaan jy beslis nie die eerste man wees wat sy voete op die maan gesit het nie, maar wel van die eerstes wees om na die grendeltydperk sy voete in ‘n drankwinkel te sit. Netwerk24 berig dat dit sal nodig wees om mense in die eerste week alfabeties by drankwinkels in te laat om die verwagte stormloop in vlak 3 te beheer, meen ‘n nuwe organisasie wat gestig is om meer as 1 400 drankwinkels te verteenwoordig in onderhandelinge met die regering oor die staat van inperking. Die organisasie – die Liquor Traders Association of South Africa (Ltasa) – wil die verwagte stormloop beheer. Van sy lede sluit in Ultraliquors, LiquorCity, Picardi Rebel en Solly Kramers.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button