Hoe goed is jou oë?

Kan jy die versteekte prentjie binne die rooi kol sien?

Kan jy die versteekte prentjie binne die rooi kol sien?

Sommige beweer hulle sien ‘n perd in hierdie optiese illusie, terwyl sommige met uiterse goeie sig tot die saal en gras sien. Ander sien natuurlik net ‘n groot rooi kol. Daar word gesê dat afhangende van wat jy sien bepaal hoe goed jou oë is.

As jy sukkel om die perd te sien, draai die kol om sodat die buitelyn van die perd meer sigbaar is.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button