CommunityLocal newsNewsNews

Mangeloperasie saak uitgestel

Die saak teen dr. Deon Kotze is uitgestel tot 18 en 19 Augustus. Jaundré se familie het ook 'n siviele saak aanhangig gemaak waar hulle 'n eis van R1,2mil ingesit het.

Die saak teen dr. Deon Kotze is uitgestel tot 18 en 19 Augustus. Jaundré se familie het ook ‘n siviele saak aanhangig gemaak waar hulle ‘n eis van R1,2mil ingesit het.

Daar is ook ‘n saak teen dr. Kotze by die Mediese Raad gemaak. Gedurende die volgende hofverrigtinge sal dr. Tabiri, pediater wat Jaundré na die operasie behandel het, getuig asook dr. Kotze se siëlkundige. “Ons wil graag hê die saak moet nou afgehandel word, want elke keer word alles net van voor af oop gekrap,” sê Geraldine. Die saak behoort na verwagting in Augustus afgehandel te word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button