NewsNews

Kul jou hier, kul jou daar…

Verkulde Meyerton-inwoner skryf: Ek het op 11 April in Meyerton by ‘n kitsbank binne ‘n kafee geld onttrek en my geld en kaart in my handsak geplaas. ‘n Man het my in die kafee genader om blomme te koop. Ek het gebuk, dit besigtig, lugtyd en ‘n plant gekoop. Toe ek my kaart in my …

Verkulde Meyerton-inwoner skryf:

Ek het op 11 April in Meyerton by ‘n kitsbank binne ‘n kafee geld onttrek en my geld en kaart in my handsak geplaas. ‘n Man het my in die kafee genader om blomme te koop. Ek het gebuk, dit besigtig, lugtyd en ‘n plant gekoop. Toe ek my kaart in my beursie met die res van die geld wou plaas, was my kaart weg. Ons drie was alleen in die kafee. Ek het gekyk maar kon die man nie vind nie. Die mense in die kafee het my geïgnoreer toe ek navraag doen. Ek het onmiddellik die kaart gestop.Wees versigtig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button