SportSport

NWU Vaal klop VUT

Ettienne van Rensburg   VANDEBIJLPARK. – Die kalk en hare het Saterdag op die Isak Steyl-stadion gespat, maar dit is hoe dit hoort wanneer daar intervarsity-rugby gespeel word. Die Vaal Universiteit van Tegnologie het gasheer vir NWU Vaal gespeel en soos verwag het die wedstryd in die Valke Peregrine-liga vir stringe plettervatte gesorg. – Lees …

Ettienne van Rensburg

 

VANDEBIJLPARK. – Die kalk en hare het Saterdag op die Isak Steyl-stadion gespat, maar dit is hoe dit hoort wanneer daar intervarsity-rugby gespeel word.
Die Vaal Universiteit van Tegnologie het gasheer vir NWU Vaal gespeel en soos verwag het die wedstryd in die Valke Peregrine-liga vir stringe plettervatte gesorg. – Lees volledige berig in Vaalweekblad

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button