CommunityLocal newsNewsNews
Groot riool lek by Mario Milani
VANDERBIJLPARK. – Mario Milani rylaan, wat beskou word as een van die gevaarlikste plekke nadat mense aangeval is, het nou ‘n ander kopseer geword. Riool lek al ‘n paar weke uit ‘n pompstasie en loop reguit in die Vaalrivier in. Op 26 April is die lek reeds aangemeld en die gevaar is dat die riool, …
VANDERBIJLPARK. – Mario Milani rylaan, wat beskou word as een van die gevaarlikste plekke nadat mense aangeval is, het nou ‘n ander kopseer geword.
Riool lek al ‘n paar weke uit ‘n pompstasie en loop reguit in die Vaalrivier in. Op 26 April is die lek reeds aangemeld en die gevaar is dat die riool, behalwe dat dit vrylik in die Vaalrivier invloei, ook in die drinkwater sal beland. VIDEO: Jannie du Plessis (Mooivaal Media).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



