NewsNews
Gavin se skieter: Pa ook in hegtenis geneem
VEREENIGING. – Die pa van die 25-jarige man wat van die moord op die 19-jarige Gavin Victor aangekla word, is gister ook in hegtenis geneem. Hy het glo vroeër die aand sy pa gebel, waarna hy en sy pa vir Gavin en die se vriend by hul voertuig ingewag het toe hulle op pad was …

VEREENIGING. – Die pa van die 25-jarige man wat van die moord op die 19-jarige Gavin Victor aangekla word, is gister ook in hegtenis geneem.
Hy het glo vroeër die aand sy pa gebel, waarna hy en sy pa vir Gavin en die se vriend by hul voertuig ingewag het toe hulle op pad was om te ry.
Hy het vandag saam met sy seun in die beskuldigde bank gesit.

Die voorval het op 7 Mei, omstreeks 00:30 die oggend plaasgevind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



