NewsNews

Twee sterf op Golden Highway

Twee ernstige motoronglukke het Dinsdagoggend 17 Mei in Vanderbijlpark plaasgevind. Die tweede een het net na 06:00 op die Golden Highway net voor die N1 plaasgevind. Twee mense is dood en twee beseer in die ongeluk waarin ‘n VW Polo, Hyuandai en Izuzu bakkie betrokke was. Nooddienste en polisie is op die toneel. In nog ‘n ongeluk …

Twee ernstige motoronglukke het Dinsdagoggend 17 Mei in Vanderbijlpark plaasgevind. Die tweede een het net na 06:00 op die Golden Highway net voor die N1 plaasgevind. Twee mense is dood en twee beseer in die ongeluk waarin ‘n VW Polo, Hyuandai en Izuzu bakkie betrokke was. Nooddienste en polisie is op die toneel. In nog ‘n ongeluk ongeveer 06:00 op die kruising van Delfos en Daimler het ‘n voertuig gerol. Dit is nog onbekend of daar enige beserings is. Foto’s: Jannie du Plessis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button