SportSport

Al die aksie van die Sasol Classic Clash

Ettienne van Rensburg SASOLBURG. – Hoe harder die stryd hoe soeter die sege. Daarvan sal die HTS Sasolburg se eerste rugbyspan kan getuig nadat hy Vrydagaand sy tweede opeenvolgende FNB Classic Clash op die DP de Villiers-stadion teen die Hoërskool Sasolburg met 20-12 gewen het. – Koop Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag

Ettienne van Rensburg

SASOLBURG. – Hoe harder die stryd hoe soeter die sege.
Daarvan sal die HTS Sasolburg se eerste rugbyspan kan getuig nadat hy Vrydagaand sy tweede opeenvolgende FNB Classic Clash op die DP de Villiers-stadion teen die Hoërskool Sasolburg met 20-12 gewen het. – Koop Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button