NewsNews

Hoë misdaadsareas in Potchefstroom

Mooirivier Beskerming het hulle statistieke vir Januarie 2016 -April 2016 aan die Herald bekend gestel. Sodoende is die areas in Potchefstroom waar die meeste misdaad voorkom identifiseer. Volgens Christiaan Haefele, bedrysbestuurder, van Mooirivier beskerming kan hierdie syfers net as 'n aanduiding gebruik word.

Mooirivier Beskerming het hulle statistieke vir Januarie 2016 -April 2016 aan die Herald bekend gestel. Sodoende is die areas in Potchefstroom waar die meeste misdaad voorkom identifiseer.

Volgens Christiaan Haefele, bedrysbestuurder, van Mooirivier beskerming kan hierdie syfers net as ‘n aanduiding gebruik word.

“Hierdie is net die insidente waarby Mooirivier op een of ander manier betrokke was,” het hy gesê.

Die syfers reflekteer nie alle misdade wat by die SAPD aangemeld word nie. Die SAPD maak hulle statistieke een keer per jaar bekend.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button