LetterOpinions

Dié deuntjie laat honde tjank

Gawie van Sasolburg skryf:

Gawie van Sasolburg skryf:

Ek stem saam met mense wat kla oor lawaai van roomyskarretjies. Ons wil nie kinders die vreugde ontneem nie, maar die deuntjie wat gespeel word is irriterend, veral vir honde, wat aan die tjank gaan. Draai tog die volume af of speel iets beter.

Is dit reg om die arme honde so te pynig? Hulle ore is baie meer sensitief as ons s’n, of moet mense nou oorpluisies vir hul honde ook insit? Komaan DBV, wat dink julle van die dieremishandeling?

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button