Special Categories
-
News
KYK: Ons dorp eens mooi en skoon
VEREENIGING - Die voormalige munispale bestuurder van die Emfuleni Plaaslike Munispaliteit, Yunus Chamda, het nege historiese foto's van Vereeniging gedeel…
Read More » -
News
Man doodgesteek op plaas in Midvaal
MEYERTON. - 'n Man is gisteraand doodgesteek op 'n plaas op die Platkoppiepad in Midvaal.
Read More » -
News
Rowers teiken bekende Vaaldriehoek-begraafplaas
VANDERBIJLPARK - Inwoners wat gereeld na die Vanderbijlpark begraafplaas gaan om hul geliefdes se grafte te besoek moet versigtig wees.
Read More » -
News
70-Jarige oorval deur rowers in Drie Riviere
VEREENIGING. - 'n 70-jarige vrou is verlede Donderdag by haar huis in Myrtlestraat, Drie Riviere, deur twee rowers oorval.
Read More » -
News
Hart eis sakeman in gym
VANDERBIJLPARK. - ‘n Massiewe hartaanval het vermoedelik verlede Maandag die lewe van die sakeman mnr. Henry Swanepoel (42) by Virgin…
Read More » -
Community
Na jare pluk VF Plus vrugte van ondersoek teen vakansieklub-bedryf
ʼn Groot oorwinning vir die VF Plus. Dit is hoe adv. Anton Alberts, die VF Plus se voorsitter en parlementêre…
Read More » -
News
Man dood na ligte vliegtuig naby R59 neerstort
'n Vlieënier is gisteroggend dood na die ligte vliegtuig waarmee hy gereis het naby die R59, rigting Vereeniging, neergestort het.
Read More » -
Community
-
Vuiste klap by skolewedstryd
VEREENIGING. – Chaos het Saterdag 20 Mei in Vereeniging uitgebreek toe ouers mekaar na die o.16-kragmeting tussen Vereeniging Gimnasium en…
Read More » -
News
En DIT is waarom inwoners van Sonlandpark en Steelpark sonder water is
VEREENIGING. - Sedert Sondag sit inwoners van Steelpark sonder water en moet maar geduldig wag vir die probleem om opgelos…
Read More » -
News
10 Mense beseer in Meyerton-ongeluk
MEYERTON. - 10 Mense is beseer toe twee bakkies gister by die R551- en Kareeweg-kruising in 'n botsing betrokke was.
Read More » -
Community
Ten injured after accident
ER 24 reported that ten people were left injured yesterday afternoon Wednesdfay 17 May when two bakkies collided at the…
Read More »










