An Aerial Perspective

Jannie du Plessis Kyk ek na die video word ek sommer hartseer. In 2005, terwyl ek in die Weskus woonagtig was,  het ek begin om my fotografie stokperdjie na nuwe hoogtes te neem en eers saam met ‘n vriend in ‘n mikroligte vliegtuig lugfotos geneem. Nadat ek oorgeskakel het na radio beheerde helikopters en vliegtuie …

Jannie du Plessis

Kyk ek na die video word ek sommer hartseer. In 2005, terwyl ek in die Weskus woonagtig was,  het ek begin om my fotografie stokperdjie na nuwe hoogtes te neem en eers saam met ‘n vriend in ‘n mikroligte vliegtuig lugfotos geneem. Nadat ek oorgeskakel het na radio beheerde helikopters en vliegtuie was dit my droom om eendag my eie “drone” (hommeltuig) te besit. Eendag besluit hy by die Vaaldam hy moet huis toe vlieg en nie kom land waar hy opgestyg het nie. Eers het hy ‘n boom gegroet en nou lê die outjie in ‘n boks en wag om weer eendag vir julle ‘n ander perspektief te gee. Kyk gerus na die video “An Aerial Perspective” wat in die Quadcopter se kort leeftyd geneem is. Like of Comment gerus op die video. ©Eye in the Sky

 
Back to top button