Hopkins doen wat media nie doen
Hopkins doen wat media nie doen
Dankie Katie Hopkins vir die bewusmaking wat jy internasionaal doen om hierdie geweldsmisdaad teenoor ons plaasboere aan die lig te bring. In SA het dit nou al so algemeen geword ons ignoreer dit deur te sê: “Wonder hoe lyk die statistieke teenoor verlede jaar”.
#Saamstaan
#StopPlaasmoorde
#Boermedia
BRON: Boermedia & This is South Africa
https://www.facebook.com/UncensoredSAfrica/videos/327629891245465/