Kyk net hoe vol is die Kliprivier

MEYERTON. - Met die heerlike reën wat die laaste paar dae geval het is die Kliprivier sommer lekker vol. Die video is op Facebook gedeel en wys hoe vol die Kliprivier tans is.

Klik op die skakel om die video te kyk:

Kliprivier na die reën

 
Back to top button