Pasop vir die vlieënde staal

Pasop vir die vlieënde staal

Jannie du Plessis – Vaalweekblad

VANDERBIJLPARK. – Hierdie beeldmateriaal deur Jaco Stoop is ‘n gereelde gesig op die R42 Barrageweg waar staaldiewe staal van trokke afgooi en sodoende ‘n baie gevaarlike situasie skep vir motoriste.

Volgens nog ‘n lid van die publiek word vrae gevra hoekom owerhede nie die trokke kan inwag net buite Vereeniging en die diewe vasttrek nie. “Eers as ‘n enjinblok deur iemand se voorruit gegooi word sal die owerhede wakker skrik,” het die persoon aan Vaalweekblad gesê.

 
Back to top button