SIES: Kyk hoe het dit vanoggend in dié straat gelyk

VEREENIGING. - Springboklaan in Vereeniging het vanoggend chaoties gelyk met al die rommel wat in die paaie gelê het. Daar was gerugte dat dit verband hou met 'n staking oor swak dienslewering of die onwettige smouse in die gebied.

 
Back to top button