Twee dood in ongeluk – VIDEO

Twee persone is dood en twee beseer in ‘n groot ongeluk op die Golden Highway net voor die N1. Die ongeluk vanoggend 17 Mei net na 06:00 gebeur tussen ‘n wit Hyundai, grys Isuzu bakkie en ‘n grys Volkswagen Polo. VIDEO: JANNIE DU PLESSIS (MOOIVAAL MEDIA).  

Back to top button