Valke o.21-klubrugby aksie: VUT 29, VDBP 0
Die Vaal Universiteit van Tegnologie se o.21-rugbyspan het Saterdag op die Isak Steyl-stadion vir die Vanderbijlpark-rugbyklub met 29-0 geklop. Die tuisspan het alle fasette oorheers en kon verder gewen het as sy afronding beter was. Video deur Ettienne van Rensburg