Wat gaan in ons skole aan? Onderwyser aangerand

Wat gaan in ons skole aan? Onderwyser aangerand

Laeveld Media

Vir die wat die video nog nie gesien het nie. Ons onderwysers trek swaar met ongedissiplineerde leerlinge.

DIE VRAAG IS: Hierdie is ‘n ou video maar sal daar minder sulke voorvalle wees as elke klas in die land CCTV kamera het? Wat van die gevalle wat nie aangemeld word nie of dood gesmeer word?

Mnr. Richard Prinsloo is op 5 Maart 2018 deur ‘n leerling in sy klas by Hoërskool Bergvlam aangerand.

Hy is beseer en het later bedank as onderwyser.

 

 

 
Back to top button