EntertainmentNewsNews

Waarskuwing: Betogers oppad na Drieriviere vanaf Vereenging middestad (false)

Vaalweekblad het inligting ontvang van ondernemings in die Vereeniging-middestad oor 'n groot groep betogers wat glo besig is om deur van die winkels te beweeg.

Vaalweekblad het inligting ontvang van ondernemings in die Vereeniging-middestad oor ‘n groot groep betogers wat glo besig is om deur van die winkels te beweeg. Hulle beweeg glo nou na Drieriviere. Dit het nou aan die lug gekom dat dit ‘n EFF besuwmakings veldtog is. Geen onrus of skade is tot dusver aangemeld nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button