CommunityCommunityNewsPhoto Galleries

Rye groei by Vaal-stembusse

VANDERBIJLPARK. – Van vroegoggend af het Vaaldriehoekers op die stembusse toegesak om hulle kruisie tydens die 2016 Munisipale Verkiesing te trek.  

VANDERBIJLPARK. – Van vroegoggend af het Vaaldriehoekers op die stembusse toegesak om hulle kruisie tydens die 2016 Munisipale Verkiesing te trek.

 

IMG-20160803-WA000
Kiesers wag geduldig in ‘n ry by die Laerskool Sonlandpark se stempunt om hulle kruisie te trek. Foto: Jannie du Plessis
IMG-20160803-WA002
Die kiesers by die Vereeniging Gimnasium se stempunt in ligte luim. Foto: Jannie du Plessis
IMG-20160803-WA003
Twee ure na die stembusse oop is, is dit nog stil by die Laerskool Kollegepark se stemlokaal. Foto: Jannie du plessis
IMG-20160803-WA004
Die HS Driehoek se stemlokaal (wyk 5) is besig mense kom en gaan. Foto: Jannie du Plessis
IMG-20160803-WA005
By die Pretigious Aureate skool in Vanderbijlpark is dit baie besig. Mense staan ‘n halfuur en wag om voor by die stemlokaal te kom. Foto: Jannie du Plessis
IMG-20160803-WA006
Sowat ‘n honderd kiesers drom saam by die Laerskool DF Malherbe se stempunt. Foto: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button