SASOLBURG. – Die 100-jarige tannie Sannie du Toit het Woensdag haar kruisie by Noordskool tydens die 2016 Munisipale Verkiesing getrek.
Elke stem tel, maar nie saak wat jou ouderdom is nie. Die 100-jarige tannie Sannie du Toit is waarskynlik een van die oudste kiesers om hulle kruisie tydens vanjaar se verkiesing te trek. Foto: Schalk le RouxElke stem tel, maar nie saak wat jou ouderdom is nie. Die 100-jarige tannie Sannie du Toit is waarskynlik een van die oudste kiesers om hulle kruisie tydens vanjaar se verkiesing te trek. Foto: Schalk le Roux
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!