VANDERBIJLPARK. – Van vroegoggend af het Vaaldriehoekers op die stembusse toegesak om hulle kruisie tydens die 2016 Munisipale Verkiesing te trek.
Kiesers wag geduldig in ‘n ry by die Laerskool Sonlandpark se stempunt om hulle kruisie te trek. Foto: Jannie du PlessisDie kiesers by die Vereeniging Gimnasium se stempunt in ligte luim. Foto: Jannie du PlessisTwee ure na die stembusse oop is, is dit nog stil by die Laerskool Kollegepark se stemlokaal. Foto: Jannie du plessisDie HS Driehoek se stemlokaal (wyk 5) is besig mense kom en gaan. Foto: Jannie du PlessisBy die Pretigious Aureate skool in Vanderbijlpark is dit baie besig. Mense staan ‘n halfuur en wag om voor by die stemlokaal te kom. Foto: Jannie du PlessisSowat ‘n honderd kiesers drom saam by die Laerskool DF Malherbe se stempunt. Foto: Jannie du Plessis
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!