LetterOpinions

Ontsteld oor skape se wrede lot

Erg ontstelde leser skryf: Daar is skape wat verkoop word elke Vrydag en Saterdag op die hoek by Makro. Kan Vaalweekblad asseblief die DBV kontak om daar inspeksie te gaan doen oor die grootte van die hokke waarin hulle daar gehou word, asook kos en water. Ek moes Saterdagoggend kyk hoe ‘n skaap gesleep word …

Erg ontstelde leser skryf:
Daar is skape wat verkoop word elke Vrydag en Saterdag op die hoek by Makro. Kan Vaalweekblad asseblief die DBV kontak om daar inspeksie te gaan doen oor die grootte van die hokke waarin hulle daar gehou word, asook kos en water.
Ek moes Saterdagoggend kyk hoe ‘n skaap gesleep word met ‘n tou om die nek omdat kopers nie vervoer het nie. Hoe wreed! Ek gaan dit ook nie hier los nie.
* Vaalweekblad is in verbinding met die DBV hieroor. Die saak word dringend ondersoek. Red.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button