Local newsNewsNews

Drie beseer in vragmotorbotsing

VEREENIGING. – Drie mense is vanmiddag beseer toe twee vragmotors op die hoek van Van Riebeeckstraat en Houtkopweg in ‘n botsing betrokke was. Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend en word deur die polisie ondersoek. Paramedici en die brandweeer het saamgewerk om die drie beseerde insittendes te bevry.  

mva vereeniging (1) mva vereeniging 2

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button