EntertainmentLocal newsNewsNewsPhoto GalleriesSportSportSport

Valia troef Smuts

VANDERBIJLPARK. – Die eerste krieketspan van die HS Transvalia het Saterdag op sy tuisveld vir General Smuts met 122 lopies geklop. Dokkies se eerste span is ook terug op die wenpad, nadat hy Gimmies geklop het. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig en nog aksiefoto’s 

IMG_6431 (Large)
‘n Valia-kolwer in die aksie. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button