NewsNews

Droogte besig om sy tol te eis

Dit is nie meer nuus dat ons land onder vreeslike droogte gebuk gaan nie. Waterbeperkings word ingestel, mense word gevra om te bid vir reën, boere trek swaar en die plant- en dierelewe sukkel voort. Een van Vaalweekblad se lesers het gister foto’s in Deneysville by die Manten Marina geneem. Dit is hoe dit tans daar …

Dit is nie meer nuus dat ons land onder vreeslike droogte gebuk gaan nie.

Waterbeperkings word ingestel, mense word gevra om te bid vir reën, boere trek swaar en die plant- en dierelewe sukkel voort.

Een van Vaalweekblad se lesers het gister foto’s in Deneysville by die Manten Marina geneem.

Dit is hoe dit tans daar lyk…

 

 

14556040_10153849065107513_94259803_n

14555896_10153849065097513_894431297_n

14522094_10153849193577513_1172846322_o

Nie te lank gelede was daar nog bietjie water…

634A8228-Large

 

En wanneer dit weer reën, glo ons sal dit weer so lyk…

Foto geneem deur Areovis Imaging in 2010.
Foto geneem deur Areovis Imaging in 2010.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button