News
Rioolwater reguit rivier toe
VEREENIGING. - Rioolwater borrel nou al vir meer as 'n maand by die rioolpyp uit in Heronstraat, Drie Riviere-Oos.

Dié water loop in die Suikerbosrivier en inwoners raak by die dag meer bekommerd omdat dit erger raak.
Volgens DA-raadslid Dalene Venter is die probleem reeds by die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit aangegee, maar tot dusver is nog niks daaraan gedoen nie.
Kyk na die video om te sien hoe die riool uit die pyp borrel:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



