News

R59 weer oop na ongeluk

MEYERTON. - Die R59-snelweg is weer oop na 'n ernstige botsing tussen twee vragmotors en voertuig vroeër vanoggend.

Die ongeluk het naby die Blokhuis plaasgevind en vir verkeersopeenhopings gesorg. Motoriste moes in die geel lyn verby die ongelukstoneel ry.

 

Midvaal Brandweer was vinnig op die toneel.

 

 

Daar was gelukkig geen beserings nie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button