NewsNews

Trekker al vier wiele in die lug

MEYERTON. - Dit is nie al dag wat jy 'n trekker sien wat onderstebo lê nie. Boonop is die spoed van 'n trekker so stadig dat dit moeilik is om te glo. 

Midvaal Brandweer en ER24 is Saterdag ontbied na ‘n ongelukstoneel waar ‘n trekker, wat ‘n waentjie gesleep het, met al vier wiele in die lug gelê het.

Die voorval het op die grondpad by die Henley-on-Klip-afrit plaasgevind.

Niemand is in die voorval beseer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button