NewsNews

Kyk waar is die Vaaldam se watervlak nou…

Die Vaaldam se watervlak het vanoggend teen 05:00 op 31% gestaan. 

Dit is te danke aan die water wat vanaf die Sterkfonteindam na die Vaaldam vrygestel is, asook die reën wat by die Vaal se opvangsgebied geval het.

Die Vaaldam voorsien inwoners van Gauteng van water.

Dit is hoe die watervlak op 10 November 2016 gelyk het:

Capture

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button