Sy is Dinsdagoggend dood in haar huis, in Westinghouse-boulevard, deur twee kollega’s en haar buurman aangetref. Sy is vermoedelik met ‘n stuk lap verwurg. (Lees berig hier)
Die booswigte het moontlik toegang tot die huis deur ‘n klein deur verkry, waarna hulle ao. Stephenson vermoor en die huis omgekeer het.
Dit is egter nog nie duidelik wat uit die huis gesteel is nie en die polisie is besig om verskeie leidrade op te volg.
Kliek hier om die huldeblyk-video te kyk: Huldeblyk
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



