CommunityNewsNews

Vaaldam raak voller

Hoewel die reënval die afgelope paar dae nie 'n merkwaardige verskil aan die Vaaldam se watervlak gemaak het nie, is inwoners van Gauteng baie dankbaar vir die water wat van die Sterkfonteindam vrygelaat is. 

Die watervlak van die Vaaldam staan vandag op 32.3%.

 

randwaternuwe

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button