Maatsoekers 2 Desember 2016
Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met MAATS en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.
Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534.
Begin jou SMS met MAATS en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.
*Ek kry glad nie my lewens maat nie ek nou al moeg gesoek, ag enige vrou van 55 tot 63 kan my SMS of bel. Ek op fb ook, ek ‘n 63-jarige geskeide Afrikaanse man van Warden, Vrystaat, die eensaamheid vang my nou. 063 703 6705. My naam is Koos Venter.
*Ek is ‘n Afrikaanse man en ek is ‘n dwergie en ek op soek vrou wat in KZN bly en ek soek een wat ook Sassa kaart kry en wat nie kinders het nie. Sy kan my op WhatsApp kry. 076 406 0336 en ek is baie eensaam. Soek haar WhatsApp nommer.
*Ek is Annie ek is 53j aar oud, ek soek manne vriende van 53 tot 59 jaar oud, hulle moet alleenloopers wees a.s.b nie getroudes of firlooftes nie en hulle moet ook nie kansvatters nie a.s.b hulle kan my bel of SMS op 072 065 2062.
*Die dame van 11 jaar se ongelukige huwelik kan gerus vir my op 083 268 8417 kontak.
*Ek is geskei vrou, ek is nou 53, soek ‘n man van 55 of 60 jaar oud hy moet nog vol lewe wees en lief wees vir kuier en hy moet weet hoe om ‘n vrou gelukkig te maak. Ek is baie lief vir diere so dit kan ‘n plaasbroer ook maar wees. 082 455 9747. Freda. Hy kan vir my net WhatsApp.
*Ek’s is 46-iarige Afrikaanse vrou en is ‘n weduwee met ‘n kind van 12 jaar, ek hou van kos maak musiek natuur en DVD’s kyk en is baie lief vir diere en kinders. Mans van 40 tot 55 is welkom, geen kansvatters nie. Mans met ‘n voertuig. 063 076 4633.
*PPK se swartkop met die blou ogies like jou kwaai!!!
*68- jarige dame op soek na ordentlike man vir vriendskap. Geen roker, ‘n drankie per geleentheid. Lief vir die natuur asb. Met geen bagasie. Ek woon en werk aan die Wesrand. Kansvatters, ek het nie ‘n stywe bankrekening nie, ek werk vir ‘n lewe! Na-ure 082 724 3239.



