Lifestyle

Ontmoet ‘n Maat – 7 Desember 2016

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met MAATS en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534.
Begin jou SMS met MAATS en tik dan na watter soort maat jy soek.
LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

* Ek is ‘n opregte dame wat soek na opregte mans vriende wat eerlik is en onafhanklik is tussen 35 en 45 en geen kansvaters nie a.s.b. Baie dankie my WhatsApp no 084 225 3797.

*Ook op soek na geluk? Lewensmaat dalk? Ek’s ‘n 47-jarige vrou van Vdb.
Hou van lees, diere, fliek, DVDs kyk, uiteet, blomme, dans (beginner ma as jy wil kan jy my leer) is ‘n gebore soettand. Manne 48-55jr kan my bel of WhatsApp by 071 559 6910.
Moet asb. nie my tyd mors en vra vir kaalgat foto’s nie jy gaan lank wag.
Onthou 071 559 6910 Elize. Soet wees.

* Eerlike, ordentlike man soek ordentlike, onafhanklike dame/vriendin van 68 tot 78 om haar lewe met my te deel. ‘n Vrou wat netjies en opreg is, nie rook nie en net sosiale drink kan gerus van haar laat hoor. Skakel Johann 079 818 3295

*Mansvriende tussen 56 & 68 selfonderhoudend geen kansvatters. Dame 60 jaar jonk! WhatsApp of SMS 063 592 4547.

*Ek is ‘n weduwee, soek ‘n wewenaar wat eensaam en alleen is vir net gesels kap is eensaam en alleen wat nie rook of drink nie ASB. Hy moet eerlik en opreg wees ‘n vrou respekteer en kan waardeer wat saam kerk toe sal gaan en verkieslik die PPK DEO CRED0 kerk.
Ek is 77 jaar en sal antwoord op ander vra en verkies ‘n foto Asb? 079 234 5540 en met geen afhanklikes nie.

*Ek is 53 jaar oud ek soek mansvriende van 53 tot 59 jaar oud hulle moet alleenloopers wees a.s.b nie getroudes nie en hulle moet ook nie kansvatters nie a.s.b hulle kan my bel of SMS by 072 065 2062.

*Ek is op soek na my sielsgenoot wat my sal waardeer en lief hê en alles saam met my kan deel en doen en wat lief is vir diere en wat sal omgee vir dame 071 439 5949.

*Ek soek vrou vrinde en wilkom ons sels en ontmoet ek is baie lief kinders en bederf baie en asb moenie skaam wees nie ek wil graag ontmoet en leer ken mekaar ja asb en ook saam dans en uiteet en lekker wees ek is single en ek bly Sasolburg.
Ek is 40 en ek soek 30 tot 46 en mag nie saak nie rook of drink lekker dag vir julle my whatsap nr 062 347 1334.

*Ek verlang na ordentlike Afrikaanse dames tussen die ouderdom van 37 – 50 jaar oud asb. My kontak nommer 079 067 0976.

*Ek is 49,weeg 54kg, groen oë en blond, eks eerlik, opreg, vriendelik en buite mens, ek rook en drink ‘n drankie by gleentheid, soek opregte, eerlike, vriendelike man en moet ‘n sin vir humor hê en respek hê vir ‘n vrou en weet hoe om haar te bederf, soek man tussen ouderdom 55 58.
Geen kansvatters, foto ‘n vereiste. 071 331 6563 per SMS of WhatsApp.

Related Articles

 
Back to top button