CommunityNewsNews

KYK hoe moker hulle mekaar by KFC Vaal Mall

VANDERBIJLPARK. - Beeldmateriaal van 'n bakleiery wat tussen drie mans in KFC Vaal Mall plaasgevind het, het onlangs aan die lig gekom.

In die video kan jy sien waar twee mans Chiny Mareka, polisieman by Vaal Rand Blitspatrollie, bydam.

Die bakleiery het aanvanklik in die parkeerarea begin.

Die voorval is aan Vaalweekblad en Sedibeng Ster bevestig. Die onderonsie het glo ontstaan weens slegte bestuursvernuf.

Meer oor die voorval sal binnekort bekend wees.

Klik HIER om die video te kyk.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button