CommunityNewsNews

KFC Vaal Mall bakleiery: Kyk hier wat voor die tyd gebeur het

VANDERBIJLPARK. - Beeldmateriaal wat wys hoe drie mans mekaar by KFC Vaal Mall moker het onlangs aan die lig gekom. 

Die vraag op almal se lippe is egter waaroor was die bakleiery en waar het dit begin.

Beeldmateriaal wat wys wat voor die tyd in die parkeerarea gebeur het, het nou ook die lig gesien.

Die bakleiery het glo ontstaan weens slegte bestuursvernuf.

Chiny Mareka, ‘n polisieman by Vaal Rand Blitspatrollie, het intussen ‘n saak van aanranding by die Vanderbijlpark-polisie aanhangig gemaak.

Klik op die skakel om die nuwe video te kyk: KFC Vaal Mall bakleiery

Indien jy die vorige video nog nie gesien het nie, klik op die skakel: KFC Vaal Mall bakleiery 1

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button