Fox staan ‘n aanklag van moord in die gesig na sy vrou, die 27-jarige Ché Rudelle Fox (Kester), op 6 November 2014 in hul huis in Rust-ter-Vaal doodgeskiet is. Fox is 17 maande na sy vrou se dood in hegtenis geneem. Hy het aanvanklik gesê inbrekers het haar geskiet.
Fox het laasweek ook in die hof verskyn, maar die saak is tot vandag uitgestel.
Volg gerus Vaalweekblad om op hoogte van sake te bly.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



