Lifestyle

Maatsoekers 13 Desember

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met MAATS en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534.

Begin jou SMS met MAATS en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

*Ek is enkel dame, plooie en valstande en ek rook, en ek is lui. Ek sê dit, want ek is mos eerlik. Ek is 50 en ek sorg vir myself. Mans vriende wat baie min drink en hul nie dronk suip nie en ordentlike opvoeding het en vir hulself kan sorg, kan my kontak. 072 276 8610.

*Ek is ‘n 62jarige vrou wat in die omgewing van Gansbaai Wes Kaap bly. Rook nie en drink net per geleentheid. Het geen bagasie nie. Dien die Here.  Sal graag met netjiese opregte ongetroude mans 60-70 wil gesêls, later ontmoet as ons kliek. Moet ook di Here dien en selfversorgend wees. Nie rook nie. Stuur whatssap of SMS na 0747215477. MM

*My name is naomy am 30 year old looking for a man whose serious in relationship age 32-35.serious man can watsap me 078 730 3588.

*Ek is ‘n wedewee soek maat wat eensaam en alleen is en wat nog weet hoe om ‘n dame te rekspekteer vir net goeie geselskap en wat netjies is en geen onafhanklikers het nie en gee Rook en Drank nie Asb. Verkies n foto as jy een beskik baar het is 77jaar. Bel en sal antwoord op vrae Asb. 071 176 9733.

*Mistress/Femdom gesoek vir bdsm verhouding. Vroue  40+, jonger sal oorweeg word. SMS na Slave,  071 812 3467. Vaal 3 Hoek. Groepe ook welkom.

*Ek is 50 jaar oud ek is op soek  na jong manne van 53 tot 59 jaar out nie kansvatters nie a.s.b hulle moet van die Vaaldriehoek wees hulle kan my bel of sms gee whastapp nie my no is 072 065 2062.

*Eerlike, ordentlike man soek ‘n ordentlike , onafhanklike dame van so 38 tot 45 om haar lewe saam y te deel. ‘n Vrou wat netjies en opreg is. Wat asb ‘n werk het  en kan kook asb bel my of sms Nom: 063 772 7625.

*Ek is ‘n geskeide man en soek ‘n lewensmaat verkieslik ‘n mollige dame vanaf 25 jaar oud tot 60 jaar jonk sy moet hou van dans diere kampeer en alles wat lekker is en sy kry ‘n hardwerkende man en sy moet verkieslik naby Heidelberg gauteng woon of wesrand skakel my en ek bel terug my no  081 759 4712. My naam is Andries.

*Soek opregte vriend. Ek is 60jr oud en soek n vriend van Pta. Ouderdom tussen 50 en 65. Kontak my op 076 101 9969.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button