CommunityNewsNews

Dowe man in Meyerton oorval en aangerand

Meyerton. - Die 22-jarige Shaun-Dean Posthumus is gister, 12 Desember, deur vier mans in Meyerton oorval.

Twee van die mans het hom vasgehou, terwyl die ander hom geskop en geslaan het.

Hulle het sy selfoon en beursie gesteel.

Sy ma, mev. Sharon Posthumus, het bekommerd geraak toe hy teen 16:45 nog by die huis is nie en was op die punt om hom te gaan soek toe hy met ‘n bebloede gesig by die huis opdaag.

* Lees volledige berig in môre se Vaalweekblad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button