CommunityNewsNews

Kyk video van Maandag se storm

Laat Maandagmiddag het 'n storm in Vanderbijlpark uitgebreek wat almal aan die praat het. Verskeie mense het aan Vaalweekblad hul foto's gestuur en verder is foto's en videos op sosiale media gedeel.

Die water buite Vanderbijlpark by die plotte was veral erg. Die straat, River Road, was onder meer oorstroom en water het ook in van die huise geloop.

Klik op die skakel om die video wat deur ‘n Facebook-gebruiker gedeel is.

https://web.facebook.com/marietjie.greyvensteyn/videos/1766829303533725/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button