
VANDERBIJLPARK. – Chaos het gister ny die Vanderbijlpark-begraafplaas ontstaan toe families nie hul geliefdes kon begrawe nie.
Met hul aankoms by die begraafplaas was die grafte vol water en sommige moes selfs met emmers die water uit die grafte skep.
Die betrokke gesinne is baie ongelukkig daaroor en voel mens het niendit ook nog nodig wanneer jy ‘n geliefde begrawe nie.
Meer inligting sal volg sodra Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit vir kommentaar bereik kan word
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



