
Volgens Athlenda Mathe van Netcare 911 het die ongeluk op die hoek van Houtkopweg en Van Riebeeckweg plaasgevind.
Die pasiënte is op die toneel behandel en na verskeie hospitale vir verdere behandeling geneem.
Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



