
‘n Gedeelte van Pierneef-boulevard was gisteraand net na 18:00 vir ‘n geruime tyd gesluit weens water wat die die pad oorstroom het. Motoriste wat vroeër die water aangedurf het moes maar alle konsetrasie inspan om deur die water te kom.
Kyk gerus die video om te sien hoe die water oor dié pad gestroom het. Klik op die skakel: Reën in Pierneef-boulevard
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



