NewsNews

Vier gered toe stroom voertuie meesleur in VDBP

VANDERBIJLPARK. - Vier mense is tydens 'n reddingspoging gered toe 'n kar en bakkie deur 'n stroom meegesleur is.

Volgens Werner Vermaak, woordvoerder vir ER24 moes ‘n jetski ingespan word om die reddingspoging uit te voer.

ER24 vra motoriste om versigtig te bestuur wanneer paaie nat is en alternatiewe roetes te gebruik wanneer laagwater brûe oorspoel is. Dit is ook belangrik om stadig te ry en geduldig te wees.

Sedert die begin van die maand was daar reeds 70 ongelukke.

 

ER24

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button