CommunityLocal newsNews

Dié week in die nuus

Ontmoet die onderwyseres en haar baba vir wie 'n hele skool op hul knieë gegaan het.

Retha Fitchat

* Twee bekende Vaaldriehoekse sakemanne sterf

* Voertuig tref vrou in Vereeniging – tweede motor ry bo-oor haar

* Wat is die waarheid agter die busvrag studente wat in ‘n woonbuurt in Drie Riviere Proper afgelaai is?

* Die ma wat haar 9-jarige dogtertjie verwurg het, probeer weer selfmoord pleeg in die tronk

* ArcelorMittal kondig ‘n prysvasstellingsooreenkoms met die regering aan wat dié staalreus ‘n beter oorlewingskans gaan gee.

* Presteer jou kind dalk swak op skool weens sy of haar swak oë… sonder dat jy as ouer dit besef? Oogkundige Conrad van Heyningen gee raad oor hoe jy sigprobleme betyds kan identifiseer.

* Investigation comes regarding allegations that “ghost workers” are getting paid by Johan Heyns Clinic in Vanderbijlpark.

Hierdie week se Vaalweekblad bevat ook die groot jaarlikse Graad 1-bylae. Neem gerus deel en help wys die wenner aan!

 
Sport:

 

* Die Hoërskool Dr Malan het die jaarlikse D7-interhoër soos ‘n atoombom getref!

* Sowat 14 byeenkomsrekords spat by Sirkel 4-interlaer.

* Die Oos-kring en Sirkel 2-Inters lewer ook puik prestasies op.

Kry dié week se Vaalweekblad teen R5-40 by jou naaste straatverkoper of kafee!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button